DPS Pleegsorg > Articles posted by suzannevandeventer

DPS Gesinskamp 2019

Dit is weer tyd vir die jaarlikse DPS Gesinskamp gedurende Maart 2019 en is ons reeds volstoom aan die beplan om die jaar se kamp weereens ‘n sukses te maak. Die jaar beplan ons ‘n langer kamp, met meer aktiwiteite, hope pret en interaktiewe groepsessies....

Ons sê dankie

Ons sê dankie Ons poog om binne ons huise vir die kinders ‘n tuiste te skep waar hul veilig en gelukkig kan wees. Ongelukkig woon ons nie in ‘n perfekte wêreld, en alhoewel ons voorstanders is dat ons kinders kontak met hul familie behou is...

Beeld Kinderfonds Deurkollekte

BEELD KINDERFONDS   Beeld Kinderfonds (BKF) samel jaarliks fondse in, in samewerking met Beeld koerant, verskeie Kerke en privaat donateurs. Die afgelope jaar het BKF ʼn totaal van R2,85 miljoen aan kindersorg organisasies se projekte geskenk. Die organisasies bied ʼn verskeidenheid projekte aan, vanaf sorg vir kinders...

Kersgroete van ons Voorsitter

[vc_row][vc_column][vc_column_text] Ons herdenk eersdaags God se grootste geskenk aan die mensdom, sy Enigste en Geliefde Seun, Jesus Christus se menswording.  Vir christene is die herdenking van die geboorte van Jesus Christus ’n vreugdevolle geleentheid.  Met blydskap en dankbaarheid dink ons daaraan dat Jesus na ons toe...