DIE LAMMERVANGER – OOK MAAR VLEES EN BLOED!
[vc_row][vc_column][vc_column_text]DIE LAMMERVANGER – OOK MAAR VLEES EN BLOED! Wel en weë van ‘n maatskaplike werker Jare gelede moes ek vir ‘n ouer oom verduidelik watter beroep ek beklee, en wat ‘n maatskaplike werker is. “O, jy meen jy’s ‘n lammervanger. Ons het altyd die kinders met julle...
Is ek genoeg
[vc_row][vc_column][vc_column_text] Is ek genoeg? Ons het geleer dat ons op mekaar mag steunwanneer dinge moeilik raak, wie ons kan vraas ons sukkel of raad nodig het en ook watons van mekaar waardeer. Dankie Ds Lisa virdie ongelooflike geleentheid, die uitkomsvan die spanbou was waarneembaar deur dieres van...
Spesiale Deurkollekte 6 Maart 2022
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Diakonale Pleegsorghuise Spesiale Deurkollekte 6 Maart 2022. [/vc_column_text][vc_empty_space][vc_single_image image="14821"][/vc_column][/vc_row]...
TERUGBLIK OP 2021
[vc_row][vc_column][vc_column_text]So word ek die vraag afgevra einde verlede jaar oor wat was my Hoogtepunte vir 2021. Vir die eerste keer in ʼn baie lang tyd staan ek daar met ʼn mond vol tande en kan werklik aan niks dink nie. Tyd vir introspeksie dink ek...
Leer ken die DPS Bestuur
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die maand skop ons amptelik af om die mense agter die name bekend te stel. Ons het so 5 minute “onderhoud” met elkeen van ons bestuurspan gevoer om bietjie meer uit te vind wie hulle is, waar hul vandaan kom en wat hul drome is. ...
Kersoordenking – Kinderhuise van die NHKA (DPS Huise)
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Om vorentoe slim te wees, die toekoms in wat “toe” is, is nogal ‘n redelike uitdaging vir elkeen van ons. Wie van ons weet hoe gaan die COVID19-pandemie homself uitspeel en uitwoed? Om “terugslim” te wees is nie te moeilik nie, want jy kan mos...
DESEMBER IS VAKANSIE TYD…OF IS DIT DALK NIE??
DESEMBER IS VAKANSIE TYD…OF IS DIT DALK NIE??...
Maatskaplike werker is nie n “miracle worker” nie
Kom ons dink bietjie aan die stelling: “Is ʼn maatskaplike werker ʼn wonder werker?”. Ek gaan die stelling verduidelik nav my eie persoonlike reis. Matriek, die lewe lê voor my en ek het nog geen idee wat ek wil studeer. My ma se onderwys my pa...
Projek: BOEKWURM
- Hulle doen ervaring op deur die ervaringe van ander mense se avonture, hulle hantering van moeilike situasies, en word selfs met morele vraagstukke op basiese vlak gekonfronteer…...
OUERS SOOS SYKOUSE: NOOIT TE OUD OM TE LEER NIE!
Gedurende grendeltyd is besluit dat ons DPS werkers en -ouers gerus die tyd kan gebruik om ons kennis en vaardighede aan te vul. Ek moet sê, die meeste van ons was nie te opgewonde oor die vooruitsig nie! Asof die nuwe rol van tuis-onderwyser, huishulp,...