DIE LAMMERVANGER – OOK MAAR VLEES EN BLOED!
[vc_row][vc_column][vc_column_text]DIE LAMMERVANGER – OOK MAAR VLEES EN BLOED! Wel en weë van ‘n maatskaplike werker Jare gelede moes ek vir ‘n ouer oom verduidelik watter beroep ek beklee, en wat ‘n maatskaplike werker is. “O, jy meen jy’s ‘n lammervanger. Ons het altyd die kinders met julle...
Is ek genoeg
[vc_row][vc_column][vc_column_text] Is ek genoeg? Ons het geleer dat ons op mekaar mag steunwanneer dinge moeilik raak, wie ons kan vraas ons sukkel of raad nodig het en ook watons van mekaar waardeer. Dankie Ds Lisa virdie ongelooflike geleentheid, die uitkomsvan die spanbou was waarneembaar deur dieres van...
Spesiale Deurkollekte 6 Maart 2022
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Diakonale Pleegsorghuise Spesiale Deurkollekte 6 Maart 2022. [/vc_column_text][vc_empty_space][vc_single_image image="14821"][/vc_column][/vc_row]...
TERUGBLIK OP 2021
[vc_row][vc_column][vc_column_text]So word ek die vraag afgevra einde verlede jaar oor wat was my Hoogtepunte vir 2021. Vir die eerste keer in ʼn baie lang tyd staan ek daar met ʼn mond vol tande en kan werklik aan niks dink nie. Tyd vir introspeksie dink ek...
KERSBOODSKAP – 2021
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Lees Joh. 1 en 5, Klaagliedere 1 en 3 Die lewe is vol van allerlei gebeurlikhede en veranderlikhede wat soms die mens in sy diepste wese raak en dikwels die fondamente van sy lewe inmekaar laat sak. Elkeen kan sy eie storie vertel van die pyn...
Ontmoet ons pleegouers (Deel 2)
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ontmoet ons pleegouers (Deel 2) Bennie en Maritzia Vorster van Krugersdorp DPS Huis Verlede maand het julle die Jooste-egpaar beter leer ken en die maand is dit ons Krugersdorp huis se ouers wat aan die beurt kom. Hierdie egpaar is nog “jonk” in die sisteem maar meer...
Ontmoet ons pleegouers (Deel 1)
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Oor die volgende ses maande gaan ons elkeen van ons ongelooflike pleegouers aan julle voorstel, met hul toestemming natuurlik. Indien julle ons artikel van Julie 2021 op ons Webblad gevolg het sou jul sien ons pleegouers vorm deel van ons multi-professionele span en dien hulle...
Leer ken die DPS Bestuur
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die maand skop ons amptelik af om die mense agter die name bekend te stel. Ons het so 5 minute “onderhoud” met elkeen van ons bestuurspan gevoer om bietjie meer uit te vind wie hulle is, waar hul vandaan kom en wat hul drome is. ...
SKIELIK IS ONS OUERS VAN VELE
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die uitdaging om nou ‘n terapeutiese ouer te wees ‘n Paar maande gelede verwelkom ons ‘n nuwe huis ouerpaar in ons DPS midde. Ek as maatskaplike werker spring vervaard weg om die oriëntering te doen, die kinders se aanpassing te monitor, en om elkeen se lêer...
DIE ABC VAN SORGBEHOEWENDHEID
[vc_row][vc_column][vc_column_text] HOE VOORKOM EK DAT MY KIND VERWYDER WORD? “DIE ABC VAN SORGBEHOEWENDHEID” Redes waarom kinders verwyder kan word: Verlating deur ouer of weeskinders met niemand om vir hul te sorg nie. As ek my kind net by iemand los, omdat ek nie self vir hom of haar kan...