DPS Pleegsorg > Montana Huis

Montana Huis

pleeghuis

DPS Huis Montana is ‘n dogtershuis, geleë in Montana, Pretoria.

Toesigkomitee Voorsitter:
Dr Thinus van Staden – NHKA Montana

Huisouers:
Beulah Laubser

NHKA Ringe betrokke:

* Ring van Noordelike Pretoria
* Ring van Waterberg
* Ring van Zoutpansberg
* Ring van Middelburg
* Ring van Lydenburg
* Ring van Laeveld

Andries Pretorius