DPS Huis Rustenburg is ‘n seunshuis, geleë te Rustenburg in die Noordwes Provinsie.
Toesigkomitee Voorsitter:
Ds Barrie Oberholzer – NHKA Zeerust
Huisouers:
Franci en Henk Hanekom
NHKA Ringe betrokke:
* Ring van Rustenburg
* Ring van Zeerust
* Ring van Krokodilrivier
* Ring van Swellendam
* Ring van Chrissiesmeer
* Ring van Zuurfontein