DPS-Huis Krugersdorp : Pleegouers
Wat behels die pos:
- U sal optree as versorger vir tot en met ses wetsbestede seuns.
Wie kan aansoek doen:
- Persone tussen die ouderdom van 30 en 55. (Verkieslik maar nie beperk tot ʼn getroude egpaar nie.)
- Persone van ander Kerkgroepe met dieselfde Christelike grondslag as die NHKA kan aansoek doen. Die persone sal egter vir die tydperk van hul aanstelling moet inskakel by die plaaslike NHKA Gemeente.
- ʼn Persoon met ʼn goeie aanvoeling vir kinders.
Geskikte kandidate moet bereid wees om psigometriese toetse te ondergaan.
Benewens ʼn maandelikse kontantvergoeding word gratis inwoning in die DPS-huis ook by die pakket ingesluit.
Kontak die volgende persone vir meer inligting:
- Mnr O (Otto) Viljoen : 012 322 8885 / 079 495 2007 / 060 968 4907 of kinderhuise@nhk.co.za
- Mev SL (Suzanne) van Deventer : 066 477 8904 of suzanne@rata.org.za
- Mev K (Kotie) van Niekerk : 060 968 4906 of epos adres kotie@rata.org.za


Aansoeke sluit: Vrydag 19 Julie 2019.
Voltooi die vorm hieronder