DPS Kinderversorging

Hier begelei ons kinders om fisies, emosioneel en sosiaal te ontwikkel. Alle kinders verdien die geleentheid om groot te word in 'n familie omgewing omring deur liefde en ondersteuning. Elke huis het 'n unieke familie omgewing met God se liefde en sorg as fondament. Die DPS huis sisteem vermy etikette wat op pleegkinders geplaas kan word en bied 'n stabiele, gesonde familie omgewing.

Lees Meer

Alle kinders behoort die geleentheid te ontvang om liefde te ervaar en te deel

Ons Huise

Ons Diakonale Pleegsorg huise (DPS) bied kinders warm huislike omstandighede om te ontwikkel tot selfstandige individue.

Skenk en Help

Wil jy ons graag help en bydra lewer?
Maak 'n finansiële bydra of meld aan as vrywilliger

Kontak Ons Skenk

Die nuutste nuus