Nuus
Legkaarte van ons Lewens, Almal is uniek
Legkaarte van ons lewens SPESIALE DEURKOLLEKTE: DPS-HUISE – 1 MAART 2026
Read MoreDPS GESINSKAMP 2026 – KLEIN HANDE GROOT DROME
SLAAP, SPEEL, WERK, SWEM, EET, HERHAAL
Read MoreInternasionale Pleegsorg Dag – 31 Mei 2026
Klein hande, groot drome – saam kan ons ’n verskil maak
Read MoreBakens van Hoop
Nasionale Maatskaplike Werkersdag 17 Maart 2026 Elke jaar vier ons Nasionale Maatskaplike Werkersdag – ’n dag waarop ons erkenning gee aan die mense wat daagliks...
Read MoreDie Ode van ‘n “skoolverlater – pleegkind”
Ek is agtien jaar oud, al vir ‘n paar jaar in die DPS-huis en almal hou aan om vir my te sê dit is die...
Read MoreLegkaarte van ons Lewens; Deurkollekte DPS Huise
Legkaarte van ons lewens SPESIALE DEURKOLLEKTE: DPS-HUISE – 1 MAART 2026
Read More2026: Klein hande, groot drome
Met die aanbreek van 2026 staan ons by DPS Huise weer met dankbaarheid en verwagting stil. Voor ons lê ’n nuwe jaar – ’n jaar...
Read MoreKamp Terugvoer: Desember 2025
SLAAP, SPEEL, WERK, SWEM, EET, HERHAAL 'n Heerlike kamp om 2025 mee af te sluit
Read More“Back to Basics – The Christmas Edition”
ons ongelooflik opgewonde om weer ons jaarlikse kamp vir ons pleegkinders aan te bied – ’n spesiale tyd van groei, genesing, pret en praktiese toerusting...
Read MoreNIE ALMAL HOU VAKANSIE NIE….
In my jare se wedervaringe as maatskaplike werker by kinderversorging-instansies, het sekere momente my bygebly. Sommiges met vreugde in my hart, maar sommiges met ‘n...
Read MoreSamekoms bring kleur en samehorigheid in pleegsorg
Die afgelope jaar het ons weer bewys dat dit nie altyd groot of formele programme of opleidings is wat ἠ verskil maak in ons pleegsorg...
Read MoreJou Dade Leer Meer as Woorde Ooit Sal
Jou Dade Leer Meer as Woorde Ooit Sal Kinders leer baie meer uit wat hulle sien as uit wat hulle hoor. ’n Rukkie terug het...
Read MoreMy eerste jaar: Van rou na hoop- ‘n Reis van groei en genesing!
My eerste jaar: Van rou na hoop- ἠ Reis van groei, genesing en hoop saam met pleegkinders en pleegouers.
Read MoreFinansies in Pleeghuise
Die uitgawes mag dalk na baie geld klink, maar gaan vergelyk dit gou met u eie situasie. Hoeveel kos u huishouding werklik?
Read MoreMei: Internasionale Pleegsorg Maand
Oor die Wêreld heen word Pleegsorg op 31 Mei gedenk. Dit dien om mites, vrae en vreugdes van pleegsorg met almal te deel.
Read MoreSkenk en Help
Wil jy ons graag help en bydra lewer?
Maak ‘n finansiële bydra of meld aan as vrywilliger
Artikel 18A betalings bewys beskikbaar op aanvraag.