Direksie
Die direksie van die Kinderhuise word saamgestel uit verskillende rolspelers vanuit die Nederduitsch Hervormde Kerk.
van links na regs
Ds Willem Kok – Direkteur – Voorsitter van Direksie – Potchefstroom Huis
Ds Jimmy Manders – Direkteur – Vise Voorsitter – Ninapark Huis
Ds Monja-Lize van Belkum – Direkteur
Ds Attie Hattingh – Direkteur – Krugersdorp Huis
Diaken Wilna Gates – NHSV verteenwoordiger
Ds Kalla Fourie – Direkteur
Mev Suzanne van Deventer – Programbestuurder
Mnr Otto Viljoen – Algemene Bestuurder
Ds Gerhard Stoltz – Direkteur Finansies

Skenk en Help
Wil jy ons graag help en bydra lewer?
Maak ‘n finansiële bydra of meld aan as vrywilliger.
Artikel 18A betalings bewys beskikbaar op aanvraag.