TERUGVOER GESINSKAMP 20 TOT 23 MAART 2025
.Kamp is eger nie net vir speel nie – maar soms ook vir kop krap en leer. Terwyl ons getroue span studente die kinders besig gehou het met aktiwiteite wat gewissel het van vlugbal, maskers maak en water ballon gevegte het ons pleegouers en Bestuur bietjie gaan saam gesels oor verwagtings en hoe dit aangespreek kan word. Onder die bekwame leiding van Ds Lisa-Mari Prinsloo het ons weereens besef hoe belangrik kommunikasie is in enige verhouding, hetsy met jou eggenoot, jou kollegas of jou kinders.
