Is ek genoeg?
Ons het geleer dat ons op mekaar mag steunwanneer dinge moeilik raak, wie ons kan vraas ons sukkel of raad nodig het en ook watons van mekaar waardeer. Dankie Ds Lisa virdie ongelooflike geleentheid, die uitkomsvan die spanbou was waarneembaar deur dieres van die kamp en ons almal se emosioneleemmertjies is nou weer vol en reg vir dievolgende paar maande.
Gesinskamp Terugvoer lees meer …