DPS Huise

Samekoms bring kleur en samehorigheid in pleegsorg

Die afgelope jaar het ons weer bewys dat dit nie altyd groot of formele programme of opleidings is wat ἠ verskil maak in ons pleegsorg huise nie. Soms is dit net ἠ spuitbuis kleur, ἠ glimlag en ἠ kans om saam te lag wat belangrik is. By ons Poenskop en haarsprei stalletjies tydens die kerkbasaar […]

Jou Dade Leer Meer as Woorde Ooit Sal

Jou Dade Leer Meer as Woorde Ooit Sal Kinders leer baie meer uit wat hulle sien as uit wat hulle hoor. ’n Rukkie terug het ek saam met ’n bussie vol kinders gery toe die pad besonder besig was. Stadig kruip ons deur die verkeer, en elke nou en dan druk iemand sommer voor ons […]

Finansies in Pleeghuise

Die uitgawes mag dalk na baie geld klink, maar gaan vergelyk dit gou met u eie situasie. Hoeveel kos u huishouding werklik?

DPS GESINSKAMP 

.Kamp is eger nie net vir speel nie – maar soms ook vir kop krap en leer. Terwyl ons…