Augustus – Ons vier die vroue wat hoop laat leef

Augustus – Ons vier die vroue wat hoop laat leef
Mandela-maand: Elke Kind Verdien die Geleentheid om te Groei

Elke Kind Verdien die Geleentheid om te Groei
Kinderbeskerming maand in Suid-Afrika:

“It takes a village to raise a child…”
Legkaarte van ons Lewens, Almal is uniek

Legkaarte van ons lewens
SPESIALE DEURKOLLEKTE: DPS-HUISE – 1 MAART 2026
DPS GESINSKAMP 2026 – KLEIN HANDE GROOT DROME

SLAAP, SPEEL, WERK, SWEM, EET, HERHAAL
Internasionale Pleegsorg Dag – 31 Mei 2026

Klein hande, groot drome – saam kan ons ’n verskil maak
Bakens van Hoop

Nasionale Maatskaplike Werkersdag 17 Maart 2026 Elke jaar vier ons Nasionale Maatskaplike Werkersdag – ’n dag waarop ons erkenning gee aan die mense wat daagliks hoop bring waar daar wanhoop is, wat luister waar ander stilbly, en wat optree waar ander wegkyk. Maatskaplike werkers is dikwels die onsigbare draers van gemeenskappe. Hulle stap saam met […]
Die Ode van ‘n “skoolverlater – pleegkind”

Ek is agtien jaar oud, al vir ‘n paar jaar in die DPS-huis en almal hou aan om vir my te sê dit is die ouderdom waar die lewe regtig begin. Hulle sê dit asof dit iets opwindends is, asof ’n deur oop swaai na eindelose moontlikhede. Maar hier waar ek staan, so naby daaraan […]
Legkaarte van ons Lewens; Deurkollekte DPS Huise

Legkaarte van ons lewens
SPESIALE DEURKOLLEKTE: DPS-HUISE – 1 MAART 2026
2026: Klein hande, groot drome

Met die aanbreek van 2026 staan ons by DPS Huise weer met dankbaarheid en verwagting stil. Voor ons lê ’n nuwe jaar – ’n jaar van hoop, groei en nuwe moontlikhede. Ons jaar tema vir 2026, “Klein hande, groot drome”, herinner ons daaraan dat elke kind, hoe klein of kwesbaar ook al, ’n droom dra wat […]