Skip to main content

DPS Huise

Kersfees: ‘n Besef van Goddelike Liefde!

Terwyl ons onsself voorberei om 2025 te verwelkom, kyk ons terug op ‘n jaar wat beide uitdagings en seëninge gebring het. Te midde van lewensomstandighede wat ons kon oorweldig, het God se genade ons deurgedra – ‘n genade wat vandag steeds net so kragtig is. Die Kersfees-verhaal is meer as net ‘n tradisionele vertelling.  Dit […]

Ten spyte van…tog… ter wille van!

In my loopbaan as maatskaplike werker in die veld, het ek die twyfelagtige ervaring beleef waar pleegsorg plasings misluk, en kinders voor die kantoor van die maatskaplike werker afgelaai word, met die verwagting dat die kind bloot aangestuur sal word na die volgende gesin.  En glo vir my, dit is ‘n ontstellende en baie hartseer […]

Getraumatiseerde kinders se hantering van verlies

Verlies word so baie kere aan die dood van ʼn geliefde of selfs die afsterwe van ʼn troeteldier gekoppel.  Maar vir die getraumatiseerde kinders waarmee ons daagliks werk, is verlies soveel anders.  Verlies is die wegneem van ʼn ouer ongeag hoe sleg die omstandighede, huil oor troeteldiere wat agtergelaat moes word, maatjies by die skole […]