Leer ken die DPS Bestuur

Die maand skop ons amptelik af om die mense agter die name bekend te stel. Ons het so 5 minute “onderhoud” met elkeen van ons bestuurspan gevoer om bietjie meer uit te vind wie hulle is, waar hul vandaan kom en wat hul drome is. Geniet die kuier saam met ons. Otto is die man […]
SKIELIK IS ONS OUERS VAN VELE

Die uitdaging om nou ‘n terapeutiese ouer te wees ‘n Paar maande gelede verwelkom ons ‘n nuwe huis ouerpaar in ons DPS midde. Ek as maatskaplike werker spring vervaard weg om die oriëntering te doen, die kinders se aanpassing te monitor, en om elkeen se lêer met die huisouers deur te werk, raad en leiding […]
DIE ABC VAN SORGBEHOEWENDHEID

HOE VOORKOM EK DAT MY KIND VERWYDER WORD? “DIE ABC VAN SORGBEHOEWENDHEID” Redes waarom kinders verwyder kan word: Verlating deur ouer of weeskinders met niemand om vir hul te sorg nie. As ek my kind net by iemand los, omdat ek nie self vir hom of haar kan sorg nie, nie gereeld kontak maak nie […]
“BEING AGAINST EVIL, DOES NOT MAKE YOU A GOOD PERSON” (Hemingway)
Kinderbeskermingsweek skop 30 Mei af en eindig op 6 Junie 2021. As deel van ‘n organisasie wat die belange en beskerming van kinders op die hart te dra, is dit ook ‘n belangrike week by die DPS huise. Daar word spesiale tyd afgestaan om ons kinders weerbaar te maak en weer opnuut aan die gevare […]
CHILD SEXUAL ABUSE
PHYSICAL ABUSE
The unsung heroes of our community
PLEEGSORG “The unsung heroes of our community” Elke kind verdien om groot te word in ʼn veilige en beskermende omgewing vry van mishandeling en verwaarlosing. Ons DPS pleegouers bied aan hierdie kinders wat uit moeilike omstandighede kom, die versorging en stabiliteit wat hulle so nodig het. Hulle help en ondersteun hierdie kinders, wat weens die […]
2020 Kerskamp Terugvoer
“Baie dankie vir ‘n wonderlike geskenk en dankie vir die kamp dit was awesome. Dankie vir tannie en oom se omgee en liefde” Lees die DPS-Kerskamp-Terugvoer hier
Kersoordenking – Kinderhuise van die NHKA (DPS Huise)
Om vorentoe slim te wees, die toekoms in wat “toe” is, is nogal ‘n redelike uitdaging vir elkeen van ons. Wie van ons weet hoe gaan die COVID19-pandemie homself uitspeel en uitwoed? Om “terugslim” te wees is nie te moeilik nie, want jy kan mos terugkyk oor jou lewe en sien waar jy die foute […]
DESEMBER IS VAKANSIE TYD…OF IS DIT DALK NIE??
Ons almal ken die woorde van die liedjie “Dis weer vakansie tyd, dis rondomtalie draai. Ek gaan lekker visvang in die hoek van die baai, waar die sonstrale lekker op my rug kan brand. Waar ek drome kan droom met my tone in die sand. Of ek skuil in ‘n grot uit die pad van […]