Skip to main content

DPS Huise

Terugblik op 2022

Terugblik op 2022 Die jaar 2022, die jaar waar ons ons ou normaal weer terug moes vind na Covid, die jaar waar ons kinders weer volstoom kon begin deelneem aan sport, akademie en sommer net voluit kind kon wees. Die jaar waar ons besef het ons moet begin afskeid neem van gesoute pleegouers wat ʼn welverdiende […]

Kies om die mooi raak te sien

Ons word gebombardeer met negatiewe nuus soos die Rusland/Oekraine oorlog en meer plaaslik die stygende brandstof prys, inflasie, onluste, moord en die bende verkragting in Krugersdorp.  Dit raak so erg dat ons te bang raak om nuus te luister of ons kinders alleen in die strate te laat speel. Te midde van al die negatiwiteit […]

OKTOBER IS VAKANSIE TYD…OF IS DIT DALK NIE DPS KAMP…

OKTOBER IS VAKANSIE TYD…OF IS DIT DALK NIE DPS KAMP 3 TOT 7 OKTOBER 2022 Ons almal ken die woorde van die liedjie “Dis weer vakansie tyd, dis rondomtalie draai. Ek gaan lekker visvang in die hoek van die baai, waar die sonstrale lekker op my rug kan brand.  Waar ek drome kan droom met […]

DIE LAMMERVANGER – OOK MAAR VLEES EN BLOED!

DIE LAMMERVANGER – OOK MAAR VLEES EN BLOED! Wel en weë van ‘n maatskaplike werker Jare gelede moes ek vir ‘n ouer oom verduidelik watter beroep ek beklee, en wat ‘n maatskaplike werker is.  “O, jy meen jy’s ‘n lammervanger.  Ons het altyd die kinders met julle bang gemaak as hulle nie hulle groente wil […]

Is ek genoeg

Is ek genoeg? Ons het geleer dat ons op mekaar mag steunwanneer dinge moeilik raak, wie ons kan vraas ons sukkel of raad nodig het en ook watons van mekaar waardeer. Dankie Ds Lisa virdie ongelooflike geleentheid, die uitkomsvan die spanbou was waarneembaar deur dieres van die kamp en ons almal se emosioneleemmertjies is nou […]

TERUGBLIK OP 2021

So word ek die vraag afgevra einde verlede jaar oor wat was my Hoogtepunte vir 2021.  Vir die eerste keer in ʼn baie lang tyd staan ek daar met ʼn mond vol tande en kan werklik aan niks dink nie.  Tyd vir introspeksie dink ek toe so by myself.  Vir baie was 2021 soveel moeiliker […]

KERSBOODSKAP – 2021

Lees Joh. 1 en  5, Klaagliedere 1 en 3 Die lewe is vol van allerlei gebeurlikhede en veranderlikhede wat soms die mens in sy diepste wese raak en dikwels die fondamente van sy lewe inmekaar laat sak. Elkeen kan sy eie storie vertel van die pyn en seerkry in die lewe, van omstandighede wat dikwels […]

Ontmoet ons pleegouers (Deel 2)

Ontmoet ons pleegouers (Deel 2) Bennie en Maritzia Vorster van Krugersdorp DPS Huis Verlede maand het julle die Jooste-egpaar beter leer ken en die maand is dit ons Krugersdorp huis se ouers wat aan die beurt kom.  Hierdie egpaar is nog “jonk” in die sisteem maar meer ywerige en entoesiaste ouers gaan jy sukkel om […]

Ontmoet ons pleegouers (Deel 1)

Oor die volgende ses maande gaan ons elkeen van ons ongelooflike pleegouers aan julle voorstel, met hul toestemming natuurlik.  Indien julle ons artikel van Julie 2021 op ons Webblad gevolg het sou jul sien ons pleegouers vorm deel van ons multi-professionele span en dien hulle is ko-terapeute in ons kinders se pad na herstel.  Hulle […]