Hoe se mens dankie

Kersfees is ʼn tyd van vreugde, familie, liggies en natuurlik geskenke – of is dit dalk nie. Die meeste van ons kan nie wag vir Kersfees, tyd om saam met ons families lekker om ʼn mooi gedekte tafel te sit en kuier, stories uit te ruil en saam te besin oor die ou jaar en […]
DPS Huise – Kersboodskap

Chris Barnard – hartpionier, gebore 8 November 1922 te Beaufort-Wes. CJ Langenhoven – bekroonde digter, Gebore 13 Augustus 1873 te Ladismith, Wes-Kaap. Elvis Presley – musikant, Gebore 8 Januarie 1935 te Mississippi. Maggie Laubser – internasionaal bekende skilder. Gebore 14 April 1886 te Malmesbury. Jesus Christus, die Verlosser van die mensdom, wat ‘n somer Kersfees […]
Angs – die stille sneller

‘n Week gelede vra die skool my om ‘n 8 jarige seun in ons DPS huis na ‘n Arbeidsterapeut te neem vir intensiewe assessering, aangesien die skool vermoed dat daar leer probleme en selfs disleksie teenwoordig mag wees. Na ‘n volledige reeks toetse, lig die Arbeidsterapeut my in dat daar geen sprake is van enige […]
THE SOUND OF FREEDOM

THE SOUND OF FREEDOM Human Trafficking “It’s already surpassed the illegal weapons trade, and soon it will surpass the drug trade. Do you know why? You can sell a bag of cocaine once. A 5-year-old child, you can sell them 5-10 times per day for 10 years straight.” Gedurende die naweek, het ek die fliek […]
Maak ons Werklik ‘n Verskil

Maak ons werklik ʼn verskil? Maak julle werklik ʼn verskil? Wat is julle sukses syfer binne die DPS pleegsorg sisteem? Hierdie is vrae wat gereeld vir ons gevra word, en om eerlik te wees, wat ons ook soms vir onsself afvra. Daar is ʼn magdom verskillende opinies en maniere oor hoe ʼn mens veronderstel is […]
Wêreld Pleegsorg Dag – 31 Mei 2023

Op 31 Mei vier al ons DPS huise saam Wêreld Pleegsorg Dag (World Foster Care Day), en bietjie stil gestaan by die uitsonderlike situasie waarin baie gesinne hulle bevind – ‘n Gesin wat hulle deure en harte oopmaak vir ‘n ander man se kind: om hom te versorg, lief te hê en te ondersteun – […]
Doen goed, ongeag

Moder Theresa het gesê: “People are often unreasonable and self-centred. Forgive them anyway. If you are kind, people may accuse you of ulterior motives. Be kind anyway. If you are honest, people may cheat you. Be honest anyway. If you find happiness, people may be jealous. Be happy anyway. The good you do today […]
DPS huis Gesinskamp 2023

DPS Huise gesinskamp 2023.
Jesus ‘n pleegkind?!

‘n Predikant het onlangs by een van ons DPS-huis byeenkomste ‘n baie treffende boodskap gebring aan elkeen van ons DPS-kinders. Dit het my diep getref. In sy boodskap maak hy melding dat Jesus – net soos ons DPS-kinders – eintlik ook ‘n “pleegkind” was. Hy het ‘n Vader gehad, maar daar was baie spesiale, aardse […]
SPESIALE DEURKOLLEKTE: DIAKONALE PLEEGSORG STELSEL (DPS) 5 MAART 2023

VAN: Kommissie van die Algemene Diakensvergadering AAN: Gemeentes Predikante OMSENDSKRYWE 7/2023 Broers en susters ‘n Vader vir weeskinders en ‘n beskermer van die reg van weduwees is God in sy heilige woning. God laat eensames in ‘n huisgesin woon… (Psalm 68: 6 en 7 1983-vertaling) Die Hervormde Kerk, as instrument in God se hand, versorg […]